Genesis 14:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Toe het hy hom geseën en gesê: “Mag Abram geseën word deur die Allerhoogste God,+Voortbringer van hemel en aarde;+ Psalm 102:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Lank gelede het u die fondamente van die aarde gelê,+En die hemele is die werk van u hande.+ Openbaring 10:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 en hy het gesweer by die Een wat vir ewig en altyd+ lewe,+ wat die hemel en die dinge daarin en die aarde+ en die dinge daarin en die see en die dinge daarin+ geskep het: “Daar sal geen uitstel+ meer wees nie;
19 Toe het hy hom geseën en gesê: “Mag Abram geseën word deur die Allerhoogste God,+Voortbringer van hemel en aarde;+ Psalm 102:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Lank gelede het u die fondamente van die aarde gelê,+En die hemele is die werk van u hande.+ Openbaring 10:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 en hy het gesweer by die Een wat vir ewig en altyd+ lewe,+ wat die hemel en die dinge daarin en die aarde+ en die dinge daarin en die see en die dinge daarin+ geskep het: “Daar sal geen uitstel+ meer wees nie;
6 en hy het gesweer by die Een wat vir ewig en altyd+ lewe,+ wat die hemel en die dinge daarin en die aarde+ en die dinge daarin en die see en die dinge daarin+ geskep het: “Daar sal geen uitstel+ meer wees nie;