Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Job 38:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  4 Waar was jy toe ek die aarde gegrondves het?+

      Vertel my, as jy verstand het.

  • Psalm 78:69
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 69 En hy het sy heiligdom begin bou soos die hoogtes,+

      Soos die aarde wat hy tot onbepaalde tyd gegrondves het.+

  • Psalm 104:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  5 Hy het die aarde op sy vaste plekke gegrondves;+

      Tot onbepaalde tyd of tot in ewigheid sal niks dit laat wankel nie.+

  • Psalm 119:90
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 90 U getrouheid is van geslag tot geslag.+

      U het die aarde stewig gevestig, sodat dit kan bly staan.+

  • Spreuke 3:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Jehovah het die aarde deur wysheid gegrondves.+ Hy het die hemele deur onderskeidingsvermoë stewig gevestig.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel