Job 34:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Omdat hulle hulle daarvan afgekeer het om hom te volg+En op geeneen van sy weë ag gegee het nie,+ Psalm 19:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Die hemele maak die heerlikheid van God bekend;+En die uitspansel verkondig die werk van sy hande.+ Psalm 28:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Want hulle slaan geen ag op die bedrywighede van Jehovah nie,+Ook nie op die werk van sy hande nie.+Hy sal hulle afbreek en hulle nie opbou nie. Psalm 92:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Geen redelose mens kan dit ken nie,+En geen sot kan dit verstaan nie.+
27 Omdat hulle hulle daarvan afgekeer het om hom te volg+En op geeneen van sy weë ag gegee het nie,+ Psalm 19:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Die hemele maak die heerlikheid van God bekend;+En die uitspansel verkondig die werk van sy hande.+ Psalm 28:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Want hulle slaan geen ag op die bedrywighede van Jehovah nie,+Ook nie op die werk van sy hande nie.+Hy sal hulle afbreek en hulle nie opbou nie. Psalm 92:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Geen redelose mens kan dit ken nie,+En geen sot kan dit verstaan nie.+
19 Die hemele maak die heerlikheid van God bekend;+En die uitspansel verkondig die werk van sy hande.+
5 Want hulle slaan geen ag op die bedrywighede van Jehovah nie,+Ook nie op die werk van sy hande nie.+Hy sal hulle afbreek en hulle nie opbou nie.