Psalm 28:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Want hulle slaan geen ag op die bedrywighede van Jehovah nie,+Ook nie op die werk van sy hande nie.+Hy sal hulle afbreek en hulle nie opbou nie. Jesaja 5:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En daar sal harp en snaarinstrument, tamboeryn en fluit en wyn by hulle feeste wees;+ maar na die dade van Jehovah kyk hulle nie, en die werk van sy hande het hulle nie gesien nie.+
5 Want hulle slaan geen ag op die bedrywighede van Jehovah nie,+Ook nie op die werk van sy hande nie.+Hy sal hulle afbreek en hulle nie opbou nie.
12 En daar sal harp en snaarinstrument, tamboeryn en fluit en wyn by hulle feeste wees;+ maar na die dade van Jehovah kyk hulle nie, en die werk van sy hande het hulle nie gesien nie.+