Psalm 64:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 En die regverdige sal hom in Jehovah verbly en sal inderdaad sy toevlug tot hom neem;+En al die opregtes van hart sal roem.+ 2 Korintiërs 10:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 “Maar hy wat roem, laat hom in Jehovah roem.”+
10 En die regverdige sal hom in Jehovah verbly en sal inderdaad sy toevlug tot hom neem;+En al die opregtes van hart sal roem.+