Psalm 32:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Verbly julle in Jehovah en wees bly, o regverdiges;+En roep met vreugde uit, almal wat opreg van hart is.+ Psalm 58:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Die regverdige sal bly wees omdat hy die wraak aanskou het.+Sy voete sal hy in die bloed van die goddelose was.+ Psalm 68:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Maar wat die regverdiges betref, laat hulle bly wees,+Laat hulle uitgelate wees voor God,+En laat hulle met blydskap jubel.+ Filippense 4:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Verbly julle altyd in die Here.+ Weer eens sal ek sê: Verbly julle!+
11 Verbly julle in Jehovah en wees bly, o regverdiges;+En roep met vreugde uit, almal wat opreg van hart is.+
10 Die regverdige sal bly wees omdat hy die wraak aanskou het.+Sy voete sal hy in die bloed van die goddelose was.+
3 Maar wat die regverdiges betref, laat hulle bly wees,+Laat hulle uitgelate wees voor God,+En laat hulle met blydskap jubel.+