5 dat julle, sodra julle die geluid van die horing, die fluit, die siter, die driehoekige harp, die snaarinstrument, die doedelsak en allerhande musiekinstrumente hoor,+ moet neerval en die goue beeld moet aanbid wat koning Nebukadneʹsar opgerig het.