Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 4:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 En daar sal julle gode moet dien,+ die werk van mensehande, hout en klip,+ wat nie kan sien of hoor of eet of ruik nie.+

  • Psalm 115:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  4 Hulle afgode is silwer en goud,+

      Die handewerk van die mens.+

  • Hosea 13:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En nou begaan hulle nog meer sonde en maak hulle vir hulle ’n gegote beeld van hulle silwer,+ afgode volgens hulle begrip,+ geheel en al die werk van vakmanne.+ Vir hulle sê hulle: ‘Laat die mense wat offer, blote kalwers soen.’+

  • Openbaring 9:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Maar die res van die mense wat nie deur hierdie plae gedood is nie, het nie berou gehad oor die werke van hulle hande,+ sodat hulle nie die demone+ en die afgode van goud en silwer+ en koper en klip en hout, wat nie kan sien of hoor of loop nie,+ sou aanbid nie;

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel