Psalm 137:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 O dogter van Babilon, wat geplunder gaan word,+Gelukkig sal hy wees wat jou vergeld+Met jou behandeling waarmee jy ons behandel het.+ Jeremia 50:42 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 42 Boog en werpspies hanteer hulle.+ Hulle is wreed en sal geen barmhartigheid bewys nie.+ Hulle geluid is soos die see wat onstuimig is,+ en op perde sal hulle ry,+ soos een man opgestel vir oorlog teen jou, o dogter van Babilon.+ Sagaria 2:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 “Kom, Sion!+ Vlug, jy wat by die dogter van Babilon woon.+
8 O dogter van Babilon, wat geplunder gaan word,+Gelukkig sal hy wees wat jou vergeld+Met jou behandeling waarmee jy ons behandel het.+
42 Boog en werpspies hanteer hulle.+ Hulle is wreed en sal geen barmhartigheid bewys nie.+ Hulle geluid is soos die see wat onstuimig is,+ en op perde sal hulle ry,+ soos een man opgestel vir oorlog teen jou, o dogter van Babilon.+