Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 137:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  8 O dogter van Babilon, wat geplunder gaan word,+

      Gelukkig sal hy wees wat jou vergeld+

      Met jou behandeling waarmee jy ons behandel het.+

  • Jesaja 13:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 En hulle boë sal selfs jong manne verpletter.+ En oor die vrug van die moederskoot sal hulle hulle nie ontferm nie;+ vir kinders sal hulle oog nie jammer voel nie.

  • Openbaring 17:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 En die tien horings+ wat jy gesien het, en die wilde dier,+ hulle sal die hoer haat+ en sal haar verwoes en naak maak, en hulle sal haar vlesige dele opeet en haar heeltemal met vuur verbrand.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel