Jeremia 51:53 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 53 “Al sou Babilon na die hemel opklim+ en al sou hy die hoogte van sy sterkte ontoeganklik maak,+ van my af sal die plunderaars na hom toe kom”,+ is die woord van Jehovah.
53 “Al sou Babilon na die hemel opklim+ en al sou hy die hoogte van sy sterkte ontoeganklik maak,+ van my af sal die plunderaars na hom toe kom”,+ is die woord van Jehovah.