Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 11:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Hulle het toe gesê: “Kom! Laat ons vir ons ’n stad bou en ook ’n toring met sy spits in die hemel,+ en laat ons vir ons ’n roemryke naam maak,+ sodat ons nie oor die hele oppervlak van die aarde verstrooi raak nie.”+

  • Jesaja 14:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Jy het in jou hart gesê: ‘Na die hemel sal ek opklim.+ Bo die sterre+ van God sal ek my troon verhef,+ en ek sal op die berg van samekoms gaan sit,+ in die mees afgeleë dele van die noorde.+

  • Amos 9:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 As hulle tot in Sjeool grawe, sal my hand hulle daar uithaal;+ en as hulle na die hemel opklim, sal ek hulle daarvandaan afbring.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel