Jeremia 51:39 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 39 “Wanneer hulle verhit is, sal ek hulle feesmale berei en hulle dronk maak, sodat hulle uitgelate word;+ en hulle sal ’n slaap slaap wat tot onbepaalde tyd duur, waaruit hulle nie wakker sal word nie”,+ is die woord van Jehovah.
39 “Wanneer hulle verhit is, sal ek hulle feesmale berei en hulle dronk maak, sodat hulle uitgelate word;+ en hulle sal ’n slaap slaap wat tot onbepaalde tyd duur, waaruit hulle nie wakker sal word nie”,+ is die woord van Jehovah.