Jesaja 34:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 En sy strome sal in pik verander word en sy stof in swael; en sy land sal soos brandende pik word.+ Jeremia 2:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Teen hom brul jong maanhaarleeus;+ hulle het hulle stem laat hoor.+ En hulle het sy land ’n voorwerp van verbasing gemaak. Sy stede is aan die brand gesteek, sodat daar geen inwoner is nie.+
9 En sy strome sal in pik verander word en sy stof in swael; en sy land sal soos brandende pik word.+
15 Teen hom brul jong maanhaarleeus;+ hulle het hulle stem laat hoor.+ En hulle het sy land ’n voorwerp van verbasing gemaak. Sy stede is aan die brand gesteek, sodat daar geen inwoner is nie.+