Eksodus 15:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 En in die volheid van u verhewenheid kan u dié neerwerp wat teen u opstaan;+U stuur u brandende toorn uit, soos stoppels verteer dit hulle.+ Jesaja 40:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Nog nooit is hulle geplant nie; nog nooit is hulle gesaai nie; nog nooit het hulle stomp in die grond wortelgeskiet nie.+ En daar hoef maar net op hulle geblaas te word en hulle verdroog;+ en soos stoppels sal die windstorm hulle wegvoer.+
7 En in die volheid van u verhewenheid kan u dié neerwerp wat teen u opstaan;+U stuur u brandende toorn uit, soos stoppels verteer dit hulle.+
24 Nog nooit is hulle geplant nie; nog nooit is hulle gesaai nie; nog nooit het hulle stomp in die grond wortelgeskiet nie.+ En daar hoef maar net op hulle geblaas te word en hulle verdroog;+ en soos stoppels sal die windstorm hulle wegvoer.+