Psalm 148:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Laat hulle die naam van Jehovah loof,+Want sy naam alleen is onbereikbaar hoog.+Sy waardigheid is oor aarde en hemel.+ Jesaja 5:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 En Jehovah van die leërs sal hoog word deur die strafgerig,+ en die ware God, die Heilige,+ sal homself beslis heilig deur regverdigheid.+ Jesaja 37:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Wie het jy uitgetart+ en gesmaad?+En teen wie het jy jou stem verhef+En slaan jy jou oë omhoog?+Teen die Heilige van Israel!+
13 Laat hulle die naam van Jehovah loof,+Want sy naam alleen is onbereikbaar hoog.+Sy waardigheid is oor aarde en hemel.+
16 En Jehovah van die leërs sal hoog word deur die strafgerig,+ en die ware God, die Heilige,+ sal homself beslis heilig deur regverdigheid.+
23 Wie het jy uitgetart+ en gesmaad?+En teen wie het jy jou stem verhef+En slaan jy jou oë omhoog?+Teen die Heilige van Israel!+