Psalm 40:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Ek het die goeie nuus van regverdigheid in die groot gemeente verkondig.+Kyk! My lippe bedwing ek nie.+O Jehovah, u weet dit goed.+ Jesaja 43:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 “Julle is my getuies”,+ sê Jehovah, “ja, my kneg wat ek uitverkies het,+ sodat julle my kan ken+ en geloof in my kan hê,+ en sodat julle kan verstaan dat ek dieselfde is.+ Voor my is geen God geformeer nie,+ en ná my was daar steeds nie een nie.+
9 Ek het die goeie nuus van regverdigheid in die groot gemeente verkondig.+Kyk! My lippe bedwing ek nie.+O Jehovah, u weet dit goed.+
10 “Julle is my getuies”,+ sê Jehovah, “ja, my kneg wat ek uitverkies het,+ sodat julle my kan ken+ en geloof in my kan hê,+ en sodat julle kan verstaan dat ek dieselfde is.+ Voor my is geen God geformeer nie,+ en ná my was daar steeds nie een nie.+