Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 5:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Want die huis van Israel en die huis van Juda het gewis verraderlik met my gehandel”, is die woord van Jehovah.+

  • Jeremia 9:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Ag, het ek maar in die wildernis ’n herberg vir reisigers gehad!+ Dan sou ek my volk verlaat en van hulle af weggaan, want hulle is almal egbrekers,+ ’n plegtige vergadering van verraaiers;+

  • Maleagi 2:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Juda het verraderlik gehandel, en iets verfoeiliks is in Israel en in Jerusalem gepleeg;+ want Juda het die heiligheid van Jehovah, wat Hy liefgehad het, ontheilig,+ en hy het die dogter van ’n vreemde god as bruid in besit geneem.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel