12U is regverdig,+ o Jehovah, wanneer ek my klag by u indien, ja, wanneer ek selfs oor regsake met u praat. Waarom is dit dat die weg van die goddeloses op sukses uitgeloop het,+ dat almal wat verraderlik optree, die onbesorgdes is?
7 Hulle het verraderlik met Jehovah gehandel,+ want hulle het die vader van vreemde kinders geword.+ Nou sal ’n maand hulle met hulle eiendom verslind.+
11 Juda het verraderlik gehandel, en iets verfoeiliks is in Israel en in Jerusalem gepleeg;+ want Juda het die heiligheid van Jehovah, wat Hy liefgehad het, ontheilig,+ en hy het die dogter van ’n vreemde god as bruid in besit geneem.+