Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 12:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Want Jehovah sal sy volk ter wille van sy groot naam+ nie verstoot nie,+ omdat Jehovah self besluit het om julle sy volk te maak.+

  • Psalm 25:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Ter wille van u naam, o Jehovah,+

      Moet u selfs my oortreding vergewe, want dit is groot.+

  • Psalm 79:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  9 Help ons, o God van ons redding,+

      Ter wille van die heerlikheid van u naam;+

      En verlos ons en bedek ons sondes ter wille van u naam.+

  • Jeremia 14:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Tree op ter wille van u naam,+ o Jehovah, al getuig ons eie oortredings teen ons; want ons dade van ontrouheid het baie geword;+ teen ú het ons gesondig.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel