Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 7:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 En die Kanaäniete en al die inwoners van die land sal daarvan hoor, en hulle sal ons beslis omsingel en ons naam van die aarde af uitroei;+ en wat sal u vir u groot naam doen?”+

  • Psalm 25:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Ter wille van u naam, o Jehovah,+

      Moet u selfs my oortreding vergewe, want dit is groot.+

  • Psalm 115:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 115 Aan ons behoort niks, o Jehovah, aan ons behoort niks,+

      Maar gee heerlikheid aan u naam+

      Ooreenkomstig u liefderyke goedhartigheid, ooreenkomstig u waaragtigheid.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel