Jeremia 31:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Hoor die woord van Jehovah, o nasies, en vertel dit op die eilande ver weg,+ en sê: “Die Een wat Israel verstrooi, sal hom bymekaarmaak,+ en hy sal hom beslis bewaak soos ’n herder sy kudde.+
10 Hoor die woord van Jehovah, o nasies, en vertel dit op die eilande ver weg,+ en sê: “Die Een wat Israel verstrooi, sal hom bymekaarmaak,+ en hy sal hom beslis bewaak soos ’n herder sy kudde.+