34 En ek sal julle onder die volke uitlei, en ek sal julle bymekaarmaak uit die lande waarheen julle verstrooi is met ’n sterk hand en met ’n uitgestrekte arm en met uitgestorte woede.+
12 “‘Ek sal Jakob beslis versamel, almal in jou;+ ek sal die oorblywendes van Israel vir seker bymekaarbring.+ In eenheid sal ek hulle stel, soos skape in die kraal, soos ’n kudde in sy weiveld;+ dit sal rumoerig wees van mense.’+