Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 71:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  6 Op u het ek gesteun van die moederskoot af;+

      U is die Een wat my selfs van die liggaam van my moeder geskei het.+

      In u is my lof voortdurend.+

  • Jesaja 44:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Só het Jehovah gesê, jou Maker+ en jou Formeerder,+ wat jou voortdurend van die moederskoot af gehelp het:+ ‘Moenie bang wees nie,+ o my kneg Jakob, en jy, Jesuʹrun,+ wat ek uitverkies het.

  • Jesaja 46:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 “Luister na my, o huis van Jakob, en alle oorblywendes van die huis van Israel,+ julle wat van die moederskoot af deur my opgeneem is, wat van die moederskoot af gedra is.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel