Lukas 1:69 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 69 En hy het ’n horing+ van redding vir ons verwek in die huis van sy kneg Dawid, Lukas 22:43 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 43 Toe het ’n engel uit die hemel aan hom verskyn en hom versterk.+ Hebreërs 5:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 In die dae van sy vlees het Christus smekinge en ook bedes+ met sterk+ uitroepe en trane aan die Een opgedra wat hom uit die dood kon red, en hy is weens sy godvrugtige vrees+ verhoor.
7 In die dae van sy vlees het Christus smekinge en ook bedes+ met sterk+ uitroepe en trane aan die Een opgedra wat hom uit die dood kon red, en hy is weens sy godvrugtige vrees+ verhoor.