Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 19:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Uiteindelik het hy gaan lê en aan die slaap geraak onder die besemstruik.+ Maar kyk! toe het ’n engel+ aan hom geraak.+ En hy het vir hom gesê: “Staan op, eet.”

  • Jesaja 49:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Só het Jehovah gesê: “In ’n tyd van welwillendheid het ek jou geantwoord,+ en in ’n dag van redding het ek jou gehelp;+ en ek het jou deurentyd bewaar, sodat ek jou as ’n verbond vir die volk sou kon gee,+ om die land te herstel,+ om die verwoeste erfbesittings weer in besit te laat neem,+

  • Daniël 10:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 En die een wat soos ’n mens gelyk het, het weer aan my geraak en my versterk.+

  • Matteus 4:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Toe het die Duiwel hom verlaat,+ en kyk! engele het gekom en hom begin bedien.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel