Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 43:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 “Moenie bang wees nie, want ek is met jou.+ Van die sonsopgang af sal ek jou saad bring, en van die sonsondergang af sal ek jou bymekaarmaak.+

  • Jeremia 31:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 “‘En daar is ’n hoop+ vir jou toekoms’, is die woord van Jehovah, ‘en die kinders sal beslis na hulle eie gebied terugkeer.’”+

  • Matteus 24:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 En hy sal sy engele uitstuur met ’n harde trompetgeskal,+ en hulle sal sy uitverkorenes+ bymekaarmaak uit die vier windstreke,+ van die een einde van die hemele af tot die ander einde daarvan.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel