Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 30:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 dan sal Jehovah jou God jou gevangenes terugbring+ en aan jou barmhartigheid bewys+ en jou weer bymekaarmaak uit al die volke waarheen Jehovah jou God jou verstrooi het.+

  • Psalm 106:47
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 47 Red ons, o Jehovah ons God,+

      En maak ons bymekaar uit die nasies+

      Om dank te bring aan u heilige naam,+

      Om met vreugde tot u lof te spreek.+

  • Jesaja 66:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 En hulle sal al julle broers uit al die nasies+ as ’n gawe aan Jehovah bring,+ op perde en op waens en op oordekte waens en op muile en op vinnige kameelkoeie,+ na my heilige berg,+ Jerusalem”, het Jehovah gesê, “net soos wanneer die kinders van Israel die gawe in ’n rein houer in die huis van Jehovah bring.”+

  • Esegiël 36:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 En ek sal julle uit die nasies neem en julle uit al die lande bymekaarmaak en julle in julle land bring.+

  • Miga 2:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 “‘Ek sal Jakob beslis versamel, almal in jou;+ ek sal die oorblywendes van Israel vir seker bymekaarbring.+ In eenheid sal ek hulle stel, soos skape in die kraal, soos ’n kudde in sy weiveld;+ dit sal rumoerig wees van mense.’+

  • Sagaria 8:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 “Só het Jehovah van die leërs gesê: ‘Kyk, ek red my volk uit die land van die sonsopgang en uit die land van die sonsondergang.+

  • Romeine 11:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 en op hierdie manier sal die hele Israel+ gered word. Net soos daar geskrywe staan: “Die verlosser sal uit Sion kom+ en goddelose gebruike van Jakob afwend.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel