Klaagliedere 1:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 1 Hoe eensaam sit sy tog,+ die stad wat vol mense was!+Hoe het sy tog soos ’n weduwee geword,+ sy wat volkryk onder die nasies was!+Hoe moet sy wat ’n vorstin onder die regsgebiede was, tog nou dwangarbeid doen!+
1 Hoe eensaam sit sy tog,+ die stad wat vol mense was!+Hoe het sy tog soos ’n weduwee geword,+ sy wat volkryk onder die nasies was!+Hoe moet sy wat ’n vorstin onder die regsgebiede was, tog nou dwangarbeid doen!+