Jesaja 3:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 En sy ingange sal moet treur+ en aan smart uiting moet gee, en hy sal beslis uitgeskud word. Hy sal op die grond gaan sit.”+ Klaagliedere 2:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Die ouer manne van die dogter van Sion gaan sit op die grond, waar hulle die swye bewaar.+Hulle het stof op hulle kop gegooi.+ Hulle het saklinne aangegord.+Die maagde van Jerusalem het hulle kop tot op die grond laat hang.+
26 En sy ingange sal moet treur+ en aan smart uiting moet gee, en hy sal beslis uitgeskud word. Hy sal op die grond gaan sit.”+
10 Die ouer manne van die dogter van Sion gaan sit op die grond, waar hulle die swye bewaar.+Hulle het stof op hulle kop gegooi.+ Hulle het saklinne aangegord.+Die maagde van Jerusalem het hulle kop tot op die grond laat hang.+