Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 3:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Daar is ’n gesegde: “As ’n man sy vrou wegstuur en sy van hom af weggaan en ’n ander man s’n word, moet hy dan nog na haar terugkeer?”+

      Is daardie land nie gewis besoedel nie?+

      “En jy het met baie metgeselle prostitusie gepleeg;+ en sou daar ’n terugkeer tot my wees?”+ is die woord van Jehovah.

  • Hosea 2:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Voer ’n regsaak met julle moeder;+ voer ’n regsaak, want sy is nie my vrou nie+ en ek is nie haar man nie.+ En sy moet haar hoerery voor haar verwyder en haar dade van egbreuk tussen haar borste uit,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel