9 En haar prostitusie het plaasgevind weens haar ligsinnige sienswyse, en sy het voortdurend die land besoedel+ en egbreuk gepleeg met klippe en met bome;+
25 Aan die bopunt van elke pad het jy jou hoogte+ gebou, en jy het begin om jou skoonheid iets verfoeiliks+ te maak en jou voete vir elke verbyganger uit te sprei+ en jou dade van prostitusie te vermenigvuldig.+