Psalm 107:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 Hy verander riviere in ’n wildernis,+En waterfonteine in ’n dorsland,+ Jesaja 42:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Ek sal berge en heuwels verwoes,+ en al hulle plante sal ek laat verdroog. En ek sal riviere in eilande verander, en rietpoele sal ek laat opdroog.+
33 Hy verander riviere in ’n wildernis,+En waterfonteine in ’n dorsland,+ Jesaja 42:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Ek sal berge en heuwels verwoes,+ en al hulle plante sal ek laat verdroog. En ek sal riviere in eilande verander, en rietpoele sal ek laat opdroog.+
15 Ek sal berge en heuwels verwoes,+ en al hulle plante sal ek laat verdroog. En ek sal riviere in eilande verander, en rietpoele sal ek laat opdroog.+