Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 107:33
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 33 Hy verander riviere in ’n wildernis,+

      En waterfonteine in ’n dorsland,+

  • Jesaja 37:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Ek sal beslis grawe en waters drink,

      En ek sal met my voetsole al die Nylkanale+ van Egipte laat opdroog.’+

  • Jesaja 44:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 wat vir die waterdiepte sê: ‘Verdamp; en al jou riviere sal ek laat opdroog’;+

  • Jesaja 50:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Waarom was daar niemand toe ek gekom het nie?+ Waarom het niemand geantwoord toe ek geroep het nie?+ Het my hand in werklikheid so kort geword dat dit nie kan verlos nie,+ of is daar in my geen krag om te bevry nie? Kyk! Met my bestrawwing+ laat ek die see opdroog;+ ek maak riviere ’n wildernis.+ Hulle visse stink omdat daar geen water is nie, en hulle sterf van dors.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel