Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 2:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Verder het Jehovah God ’n tuin in Eden geplant,+ na die ooste, en daar het hy die mens geplaas wat hy gevorm het.+

  • Esegiël 28:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 In Eden, die tuin van God, was jy.+ Allerhande edelstene was jou bedekking: robyn, topaas en jaspis; chrisoliet, oniks+ en niersteen; saffier, turkoois+ en smarag; en van goud was die werk van jou monterings en jou kassies in jou. Die dag toe jy geskep is, is hulle gereedgemaak.

  • Joël 2:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Voor hom uit het ’n vuur verteer,+ en agter hom verslind ’n vlam.+ Soos die tuin van Eden is die land voor hom;+ maar agter hom is ’n verlate wildernis, en ook het niks daarvan ontkom nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel