Deuteronomium 30:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Want die woord is baie naby jou, in jou eie mond en in jou eie hart,+ sodat jy dit kan doen.+ Jesaja 46:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Ek het my regverdigheid naby gebring.+ Dit is nie ver weg nie,+ en my redding sal nie laat wees nie.+ En ek sal in Sion redding gee, aan Israel my prag.”+
13 Ek het my regverdigheid naby gebring.+ Dit is nie ver weg nie,+ en my redding sal nie laat wees nie.+ En ek sal in Sion redding gee, aan Israel my prag.”+