Psalm 97:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Wolke en dik donkerheid is rondom hom;+Regverdigheid en reg is die vaste plek van sy troon.+ Psalm 145:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Jehovah is regverdig in al sy weë+En lojaal in al sy werke.+ Jesaja 51:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 My regverdigheid is naby.+ My redding+ sal beslis uittrek, en my arms sal die volke oordeel.+ Op my sal die eilande hoop,+ en op my arm sal hulle wag.+
5 My regverdigheid is naby.+ My redding+ sal beslis uittrek, en my arms sal die volke oordeel.+ Op my sal die eilande hoop,+ en op my arm sal hulle wag.+