Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 102:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 Hulle sal vergaan, maar u sal bly bestaan;+

      En net soos ’n kleed sal hulle almal verslyt.+

      Net soos klere sal u hulle vervang, en hulle beurt sal tot ’n einde kom.+

  • Jesaja 34:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En die hele leër van die hemel sal verrot.+ En die hemel sal opgerol word,+ net soos ’n boekrol; en sy hele leër sal verskrompel, net soos die blare verskrompel en van die wingerdstok afval en soos ’n verskrompelde vy wat van die vyeboom afval.+

  • Hebreërs 1:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Hulle sal vergaan, maar u sal voortdurend bly; en net soos ’n bokleed+ sal hulle almal oud word,

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel