16 Sadrag, Mesag en Abedneʹgo het geantwoord en vir die koning gesê: “O Nebukadneʹsar, ons is nie genoodsaak om vir u ’n woord hierop te antwoord nie.+
28 En moenie bevrees word+ vir dié wat die liggaam doodmaak, maar die siel nie kan doodmaak nie; maar vrees hom+ eerder wat siel sowel as liggaam in Gehenʹna+ kan vernietig.