Jeremia 31:35 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 35 Só het Jehovah gesê, Hy wat die son gee as lig bedags,+ die insettinge+ van die maan+ en die sterre as lig snags,+ die Een wat die see in beroering bring sodat sy golwe onstuimig word,+ wie se naam Jehovah van die leërs is:+ Jona 1:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 En Jehovah het ’n sterk wind op die see gewerp,+ en daar het ’n groot storm+ op die see ontstaan; en die skip was op die punt om te vergaan.
35 Só het Jehovah gesê, Hy wat die son gee as lig bedags,+ die insettinge+ van die maan+ en die sterre as lig snags,+ die Een wat die see in beroering bring sodat sy golwe onstuimig word,+ wie se naam Jehovah van die leërs is:+
4 En Jehovah het ’n sterk wind op die see gewerp,+ en daar het ’n groot storm+ op die see ontstaan; en die skip was op die punt om te vergaan.