Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 60:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 “En die seuns van dié wat jou verdruk, moet neergeboë na jou toe kom;+ en almal wat jou met minagting behandel, moet hulle by jou voetsole neerbuig,+ en hulle sal jou die stad van Jehovah, Sion+ van die Heilige van Israel, moet noem.

  • Jeremia 31:33
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 33 “Want dit is die verbond+ wat ek ná daardie dae met die huis van Israel sal sluit”,+ is die woord van Jehovah. “Ek sal my wet in hulle binneste sit,+ en in hulle hart sal ek dit skryf.+ En ek sal hulle God word, en hulle sal my volk word.”+

  • Jeremia 32:38
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 38 En hulle sal beslis my volk word,+ en ek sal hulle God word.+

  • Sagaria 8:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En ek sal hulle beslis bring, en hulle sal in Jerusalem woon;+ en hulle sal my volk word,+ en ek sal hulle God word in waaragtigheid en in regverdigheid.’”+

  • Hebreërs 8:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 “‘Want dit is die verbond wat ek ná daardie dae met die huis van Israel sal sluit’, sê Jehovah. ‘Ek sal my wette in hulle verstand sit, en in hulle hart+ sal ek dit skryf. En ek sal hulle God word,+ en hulle sal my volk word.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel