7 En ek sal hulle ’n hart gee om my te ken,+ dat ek Jehovah is; en hulle sal my volk word,+ en ek sal hulle God word, want hulle sal tot my terugkeer met hulle hele hart.+
33 “Want dit is die verbond+ wat ek ná daardie dae met die huis van Israel sal sluit”,+ is die woord van Jehovah. “Ek sal my wet in hulle binneste sit,+ en in hulle hart sal ek dit skryf.+ En ek sal hulle God word, en hulle sal my volk word.”+
5 Want wat al die volke betref, elkeen sal in die naam van sy god wandel;+ maar wat ons betref, ons sal in die naam van Jehovah ons God wandel+ tot onbepaalde tyd, ja, vir ewig.+