Jesaja 52:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 52 Ontwaak, ontwaak, beklee jou met jou sterkte,+ o Sion! Trek jou pragtige klere aan,+ o Jerusalem, die heilige stad!+ Want in jou sal daar verder geen onbesnedene en onreine meer kom nie.+ Jesaja 60:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 60 “Staan op,+ o vrou, versprei lig,+ want jou lig het gekom+ en die heerlikheid van Jehovah het oor jou geskyn.+
52 Ontwaak, ontwaak, beklee jou met jou sterkte,+ o Sion! Trek jou pragtige klere aan,+ o Jerusalem, die heilige stad!+ Want in jou sal daar verder geen onbesnedene en onreine meer kom nie.+
60 “Staan op,+ o vrou, versprei lig,+ want jou lig het gekom+ en die heerlikheid van Jehovah het oor jou geskyn.+