Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 45:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 “Ek het iemand in regverdigheid verwek,+ en al sy weë sal ek gelykmaak.+ Dit is hy wat my stad sal bou,+ en dié wat aan my behoort en in ballingskap is, sal hy laat gaan,+ nie vir ’n prys+ of vir ’n omkoopgeskenk nie”, het Jehovah van die leërs gesê.

  • 1 Petrus 1:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Want julle weet dat julle nie met verderflike dinge,+ met silwer of goud, verlos is+ van julle vrugtelose gedragswyse wat julle deur oorlewering van julle voorvaders ontvang het nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel