3 Wie daar ook al onder julle is van sy hele volk, mag sy God met hom wees.+ En laat hom optrek na Jerusalem, wat in Juda is, en die huis van Jehovah, die God van Israel—hy is die ware God+—herbou wat in Jerusalem was.+
17 wat die vrugbare land soos die wildernis gemaak het en wat die stede daarvan verwoes het,+ wat vir sy gevangenes nie die weg huis toe geopen het nie?’+
14 Só het Jehovah gesê, julle Terugkoper,+ die Heilige van Israel:+ “Ter wille van julle sal ek na Babilon stuur en die grendels van die gevangenisse laat afkom,+ asook die Galdeërs in die skepe met luide gekerm.+
25 Maar só het Jehovah gesê: “Selfs die groep gevangenes van die sterk man sal weggeneem word,+ en dié wat reeds deur die tiran geneem is, sal ontvlug.+ En met enigiemand wat met jou twis, sal ek twis,+ en jou kinders sal ek red.+