Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 5:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 “‘Of wanneer ’n siel aan iets onreins raak, hetsy die dooie liggaam van ’n onrein wilde dier of die dooie liggaam van ’n onrein mak dier of die dooie liggaam van ’n onrein kruipende diertjie,+ al was dit vir hom verborge,+ is hy nogtans onrein en het hy skuldig geword.+

  • Esegiël 44:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 “‘En hulle moet my volk onderrig in die verskil tussen wat heilig en wat onheilig is; en die verskil tussen wat onrein en wat rein is, moet hulle aan hulle bekend maak.+

  • Haggai 2:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En Haggai het verder gesê: “As iemand wat deur ’n afgestorwe siel onrein is, aan enige van hierdie dinge raak, sal dit onrein word?”+

      Hierop het die priesters geantwoord en gesê: “Dit sal onrein word.”

  • Efesiërs 5:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 en hou op om saam met hulle deel te hê+ aan die onvrugbare werke wat tot die duisternis behoort,+ maar wys hulle eerder tereg,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel