Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 10:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 om ’n onderskeid te maak tussen wat heilig en wat onheilig is en tussen wat onrein en wat rein is,+

  • Esegiël 22:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 Sy priesters het my wet geweld aangedoen,+ en hulle bly my heiligdomme ontheilig.+ Tussen die heilige en die gewone+ het hulle geen onderskeid gemaak nie,+ en tussen die onreine en die reine het hulle geen verskil bekend gemaak nie,+ en vir my sabbatte het hulle hulle oë verberg,+ en ek word onder hulle ontheilig.+

  • Maleagi 2:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Want die lippe van ’n priester moet kennis bewaar, en uit sy mond moet mense die wet soek;+ want hy is die boodskapper van Jehovah van die leërs.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel