2 Korintiërs 6:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 “‘Gaan dus onder hulle uit en sonder julle af’, sê Jehovah, ‘en hou op om wat onrein is, aan te raak’”;+ “‘en ek sal julle inneem’”.+ Openbaring 18:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 En ek het ’n ander stem uit die hemel hoor sê: “Gaan uit haar uit, my volk,+ as julle nie met haar in haar sondes wil deel nie,+ en as julle geen deel van haar plae wil ontvang nie.
17 “‘Gaan dus onder hulle uit en sonder julle af’, sê Jehovah, ‘en hou op om wat onrein is, aan te raak’”;+ “‘en ek sal julle inneem’”.+
4 En ek het ’n ander stem uit die hemel hoor sê: “Gaan uit haar uit, my volk,+ as julle nie met haar in haar sondes wil deel nie,+ en as julle geen deel van haar plae wil ontvang nie.