Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 48:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 GAAN UIT Babilon uit!+ Vlug weg van die Galdeërs+ af. Verkondig dit met die geluid van vreugdegeroep, laat dit hoor.+ Laat dit tot aan die einde van die aarde uitgaan.+ Sê: “Jehovah het sy kneg Jakob teruggekoop.+

  • Jesaja 52:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Vertrek, vertrek, gaan daar uit,+ raak aan niks wat onrein is nie;+ gaan uit hom uit,+ hou julle rein, julle wat die voorwerpe van Jehovah dra.+

  • Jeremia 50:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 “Vlug uit Babilon uit, en gaan uit die land van die Galdeërs uit,+ en word soos die leierdiere voor die kudde.+

  • Jeremia 51:45
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 45 “Gaan uit hom uit, o my volk,+ en laat elkeen aan sy siel ontkoming verskaf+ van die brandende toorn van Jehovah.+

  • Sagaria 2:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 “Kom, Sion!+ Vlug, jy wat by die dogter van Babilon woon.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel