15 Maar die Here het vir hom gesê: “Gaan heen, want hierdie man is vir my ’n uitverkore vat+ om my naam na die nasies+ sowel as na konings+ en die kinders van Israel te dra.
22 Hulle het gesê: “Kornelius, ’n leëroffisier, ’n man wat regverdig is en God vrees+ en deur die hele Joodse nasie gunstig vermeld word,+ is deur ’n heilige engel goddelike instruksies gegee om u na sy huis te laat haal en te hoor wat u te sê het.”
20 Maar Jesaja raak baie vrymoedig en sê: “Ek is gevind deur dié wat my nie gesoek het nie;+ ek het openbaar geword aan dié wat nie na my gevra het nie.”+